Hoekom Bly Jy Staan (Napoleon)
Lyrics
Hier in my wonde stol ek die rëen
Jy vra die waarheid, ek hou die leun
Ek gee net dit wat ek wil gee en jy vat als wat jy kan kry
Appels en pere, die maan en die son
Een bring gewere, die ander 'n blom
Ek gee net dit wat ek wil gee en jy vat als wat jy kan kry
Napoleon sou 'n witvlag hys
'n Gentleman sou huis toe gaan
Die pous sou jou sê jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Die President sal op CNN
Sy goedjies pak en huis toe gaan
De Wet sou Fleur omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag, my liefling hoekom bly jy staan
Ek vra jou water, jy bring die wind
Jy vra 'n koning, ek bly 'n kind
Ek gee net dit wat ek wil gee en jy vat als wat jy kan kry
Napoleon sou 'n witvlag hys
'n Gentleman sou huis toe gaan
Die Pous sou jou sê jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Die President sal op CNN
Sy goedjies pak en huis toe gaan
De Wet sou Fleur omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag, my liefling hoekom bly jy staan
Napoleon sou 'n wit vlag hys
'n Gentleman sou huis toe gaan
Die Pous sou jou sê jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Die President sal op CNN
Sy goedjies pak en huis toe gaan
De Wet sou Fleur omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag, my liefling hoekom bly jy staan
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag, my liefling hoekom bly jy staan
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag, my liefling hoekom bly jy staan
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag, my liefling hoekom bly jy staan
Writer(s): STEVE HOFMEYR
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Hoekom Bly Jy Staan (Napoleon)
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Hoekom Bly Jy Staan (Napoleon)".