Bietjie Van Jou
Lyrics
Jy's 'n droom wat waar geword het
Jy's die engel wat my hart gered het en daar is geen wonder dat ek nie sonder jou kan leef nie
As jy vra sal ek jou alles gee
Jy's die een wat my van liefde geleer het en van die begin af laat jy my kop spin ja om en om
Ek gee jou my hart jy kan dit kry bly net nog 'n bietjie bietjie bietjie by my
Daar is geen wonder dat ek nie sonder jou kan bly
Gee my jou hand om vas te hou gee my nog 'n bietjie bietjie bietjie van jou
Van die begin af laat jy my kop spin ja om en om
As ek droom is jy altyd hier by my
Ek sal jou nooit uit jou vingers laat gly daar is geen wonder dat ek nie sonder jou kan leef nie
Jy's die een vir wie ek lank gewag het
Nou's jy meer as wat ek ooit verwag het en van die begin af laat jy my kop spin ja om en om
Ek gee jou my hart jy kan dit kry bly net nog 'n bietjie bietjie bietjie by my
Daar is geen wonder dat ek nie sonder jou kan bly
Gee my jou hand om vas te hou gee my nog 'n bietjie bietjie bietjie van jou
Van die begin af laat jy my kop spin ja om en om
Ek onthou toe jy wou weghardloop en nooit terug keer nie
En nou's dit net ek en jy
Ek gee jou my hart jy kan dit kry bly net nog 'n bietjie bietjie bietjie by my
Daar is geen wonder dat ek nie sonder jou kan bly
Gee my jou hand om vas te hou gee my nog 'n bietjie bietjie bietjie van jou
Van die begin af laat jy my kop spin ja om en om
Van die begin af laat jy my kop spin ja om en om
Van die begin af laat jy my kop spin ja om en om
Writer(s): DE WET ALBERT
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Bietjie Van Jou
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Bietjie Van Jou".