Van 'n Druppel tot 'n Brander
Lyrics
Van saad in die grond tot vrug in die mond
Van ‘n druppel tot ‘n brander kan ‘n man sy hart so verander?
Hoe kan ‘n man sy hart so verander?
Is liefde dan ‘n plant wat ‘n boom kan groei?
Soos lekker kry deur jou are bloei hey hey
Van ‘n druppel tot ‘n brander
Hey hey van ‘n druppel tot ‘n brander
Ja jy verander jy verander
‘n Traan tot in ‘n smile
Ja jy verander ‘n druppel in ‘n brander
Ja jy verander jy verander
‘n Vuurhoutjie in ‘n vlam
Ja jy verander ‘n druppel in ‘n brander
Van ‘n druiwekorrel tot wyn in ‘n bottel
Van ‘n papie tot ‘n mot laat jy
Harte soos bloeisels bot
Mmmmm laat jy harte soos bloeisels bot
Wat grond sonder nat sal die wolke laat spat
En die lug laat reën tot dit weer saggies om jou
Om jou neer reën
O tot dit weer so saggies om jou
Om jou neer reën
Ja jy verander jy verander
‘n Traan tot in ‘n smile
Ja jy verander ‘n druppel in ‘n brander
Ja jy verander jy verander
‘n Vuurhoutjie in ‘n vlam
Ja jy verander ‘n druppel in ‘n brander
Ja jy verander jy verander
‘n Traan tot in ‘n smile
Ja jy verander ‘n druppel in ‘n brander
Ja jy verander jy verander
‘n Vuurhoutjie in ‘n vlam
Ja jy verander ‘n druppel in ‘n brander
Writer(s): ADAM TAS
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
The Meaning of Van 'n Druppel tot 'n Brander
Be the first!
Post your thoughts on the meaning of "Van 'n Druppel tot 'n Brander".